Moon Zappa

Moon Zappa
Geboortenaam Moon Unit Zappa
Geboorte 28 September 1967 (1967-09-28)
New York, NY, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Moon Zappa (gebore 28 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Lampoon's European Vacation (1985) en Love Always (1996), en in die televisiereekse Normal Life (1990) en Tenacious D: The Complete Master Works (1997).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search